Kom ons
bespreek die Katolieke leer na aanleding van een van hulle eie geskrifte -
Christ Among Us: A Modern Day Presentation Of The Catholic Faith en gee dan net nog ‘n paar voorbeelde van hul
geloof vanuit die praktyk.
Kan ons met
die volgende saam stem? Is dit wat God se Woord leer?
Let op die leringe van die Katolieke kerk. (Bladsy nommers word
aangetoon)
CHRIST AMONG
US: A MODERN DAY PRESENTATION OF THE CATHOLIC FAITH
P37 - Die
vloed van Noag en die Toring van Babel is simboliese stories.
P67 - Maria
het ‘n maagd gebly haar lewe lank.
P91 - Kan u
saamstem met die “Hail Mary” gebed ?
P91 - Maria is
sondeloos?
P141/2 - Die
Pous die opvolger van Petrus en God se verteenwoordiger op aarde ?
P148 -
Christus se onfeilbare leiding is oorgeplaas op die Pous en die biskoppe.P164 - Die Katolieke Bybel het in die OT sewe meer boeke as ander Bybels.
P168 - Die
Bybel kannie sonder die lewende tradisie van die kerk verstaan word nie.
P190 - Die
doop “Christening” maak ons een met Christus en ‘n nuwe mens.
P191 - Die
doop gee nuwe lewe aan die wat dit nie het nie.
P191 - Deur
die doop vergewe Jesus ons sonde.
P196 – Omdat
ons by die doop ‘n nuwe mens word, kan ons ook ‘n nuwe naam kry, die van ‘n
heilige.
P199/200 -
Daar is ander maniere om met God verenig te word buiten die doop - die “baptism
of desire” en die “doop in jou eie bloed”
P200 – Mense
kan tot God kom deur nie-Chrsitelike gelowe.
P200 - Die
Katoliekekerk verwerp niks wat heilig is in ander gelowe nie.
P200 - Al glo
jy nie in ‘n persoonlike God nie en jy lewe volgens jou gewete dan is dit reg.
P231/2 - By
die doop word ons “weergebore” en by ons bevestiging (confirmation) ontvang ons
die Heilige Gees.
P244&P246
- Wanneer die priester die woorde: “This is My body...” oor die brood en wyn
uiter, verander die brood en die wyn in die bloed en liggaam van Christus.
P276 - Deur
die nagmaal baie te gebruik word jy gaande weg in Christus verander.
P276 - Deur
die nagmaal baie te gebruik kan jy sondige begeertes onderbeheer bring.
P290 – Jy kan
opmaak vir jou sonde deur goeie dade, aanbidding, die Mis, belydenis en ander
dade.
P291 – Ons kan
opmaak vir die sonde van ander wat in die vagevuur is, deur ons dade.
P298 – Ons
moet ons sonde aan die priester bely.
P307 - Van die
maniere om boetedoening te doen vir jou sonde is - vas en onthouding.
P307 - Die
beste manier van boetedoening vir jou sonde is, om goedheid aan ander te bewys,
asook welsynswerk.
P368 - Maria
is gebore sonder sonde en het ‘n maagd gebly haar lewe lank.
P368 - Maria
is in die hemel opgeneem, liggaam en siel.
P370 - Maria
is ons “mediatrix”, “co-redemptrix” en “Queen”
P418/9 - Die
vagevuur is ‘n pynvolle staat of plek waar ons die Here ontmoet na ons dood.
Hier maak ons op vir ons sonde deur in liefde te groei. (Jy kan jouself nie
hier help nie, maar die wat op aarde is kan vir jou opmaak)
P420 - Diegene
in die vagevuur kan nie opmaak vir hulle sonde nie, maar ons wat lewe kan hulle
help om gouer in die hemel te kom deur vir hulle te bid en die Mis te offer
namens hulle en deur ander goeie dade namens hulle te doen.
P424 - Ons het
die verantwoordelikheid om ‘n nuwe hemel en aarde te skep, ons het die
verantwoordelikheid om dit te vervolmaak.
P425 - Die
hemel is nie ‘n plek nie, maar ‘n perfekte eenheid met God.
Die
afgodsaanbidding van Maria, waarvan daar derduisende getuienis in die parktyk
is in die wêreld. (Ek noem net ‘n paar.)
·
Die beeld van Maria
wat per boot deur die vissershawens reis om die vissermanne te kom seën vir die
jaar wat voorlê.
·
Die Skildery “Swart
Madonna” wat deur Pole reis, van een stad na die ander, en nagte van gebed vir
die mense inlei.
·
Beeldjies van Katolieke
heiliges wat verkoop word en gebruik word om genesing te bring, vele getuienis
daarvan, uit die mond van Katolieke self.
·
Madonna del Soccorso di Sciacca:
·
Madonna of
Piedigrotta.
·
Madonna di
Corsignano
·
Madonna del
Soccorso
·
Virgin of
Candelaria
·
Our holy
Lady of Guadalupe
Veel meer kan
van die Katolieke geloof gesê word. Maar ek sal volstaan.
Let op wat
leer hulle van hulself en vergelyk dit met die Bybel en jy sal self tot die
slotsom kom – Die Katoliekegodsdiens is ‘n afgodsdiens, want verlei mense. Dit
lei mense weg van redding en saligheid in Christus Jesus.
Mense
wat vasgevang is in die leer van die Katolike Kerk is net soos ander mense wat
nog nie die reddendegenade van Jesus Christus ervaar het nie. Hulle moet nie beskou word as 'n vyand wat
vermy moet word nie, maar eerder as verlore mense oppad na 'n ewige
verdoemenis. Dit is die
verantwoordelikheid en voorreg van elke gelowige om alle mense van die reddende
genade van Christus te vertel.
BESOEK OOK DIE VOLGENDE BLOGS - https://romanchatholicchristian.blogspot.co.za/
http://romanchatholicchristian.blogspot.co.za/2017/08/christ-among-us.html
http://romanchatholicchristian.blogspot.co.za/2017/08/popes-example.html
http://romanchatholicchristian.blogspot.co.za/2017/08/christ-among-us.html
http://romanchatholicchristian.blogspot.co.za/2017/08/popes-example.html
DIE WARE EVANGELIE VAN JESUS CHRISTUS - OPSOMMEND
ROM 3:23 - Almal
het gesondig, ook jy.
ROM 6:23 - Die
ewigelewe is 'n vryegawe van God, ook vir jou.
ROM 5:8 - Omdat
Jesus ons liefhet, het Hyaan die kruisgesterf en die prys vir ons sonde betaal.
ROM 10:9-10 -
Glo met jou hart in Jesus en dat God Homuit die dode opgewek het en bely dit
met jou mond.
ROM 10:13- Vra
die Here God om jou te red en Hy sal.
No comments:
Post a Comment