DIE ONTSTAAN VAN DIE SDA
Dit het toe nie plaasgevind nie. Samuel Snow, ‘n volgeling van Miller, het ‘n
verklaring gehad dat dit die sg “vertragings tydperk” van Habakkuk 2:3 was, gelykstaande
aan 7 maande en 10 dae.
Toe dit nie plaasvind verkyn Ellen G. White op
die toneel en gee ‘n verklaring – i.p.v. dat Jesus op die datum terug gekeer
het na die aarde, het HY die Allerheiligste ingegaan om Sy versoeningswerk te
voltooi. Die woord wat sy gebruik is: "Investigative Judgment," ‘n
Leerstelling wat nêrens in die Skrif voor kom nie. (Meer hieroor later)
KONTROVERSIËLE
LERING/SAKE:
1.
SABBAT ONDERHOUDING
Die SDA hou die 24 uur Sabbat vanaf sononder tot sononder
Vrydag tot Saterdag. Hulle baseer dit op die sewende rusdag van die ses dag
skepping deur die Here God. Sondag word beskou as ‘n valse lering van mense
Wydverspreide lering rakende die Sabbat word
tans (2014) deur die SDA in Suid Afrika geloods, dmv DVD en CD verspreiding.
·
“Those who reject it will eventually receive the mark
of the beast” (Ibid., pp. 26263).
Let op die
volgende aanhaling:
·
In one of her most revered works, Ellen
White wrote that Sabbath observance would be the “line of distinction” in the
“final test” that will separate God’s end-time people who “receive the seal of God” and are saved, from
those who “receive the mark of the beast” (The Great Controversy Between Christ and
Satan, p. 605).
·
Describing a supposed vision direct from
God, Ellen White wrote, “I saw that the Holy Sabbath is, and will be, the
separating wall between the true Israel of God and unbelievers” (Early
Writings, p. 33; emphasis added). She also wrote of some Adventists failing to
understand that “Sabbath
observance was of sufficient importance to draw a line between the
people of God and unbelievers” (Ibid., p. 85).
a. DIE SABBAT EN VIR WIE DIT GEGEE IS
Eerste vermelding van die Sabbat- Eks
16:23 Gee van die Manna.
Die Sabbat was vir die volk Israel gegee, nie
vir die gelowiges in Christus in die NT nie.
- Eks 31:16 “En die kinders van Israel moet die sabbat onderhou deur die sabbat te vier in hulle geslagte as ’n ewige verbond.
- Deut 5:15 En jy moet daaraan dink dat jy in Egipteland 'n slaaf was, en die HERE jou God jou daarvandaan uitgelei het deur 'n sterke hand en 'n uitgestrekte arm; daarom het die HERE jou God jou beveel om die sabbatdag te hou.
b. VOORSKRIFTE VAN DIE SABBAT
Weet jy wat is die voorskrifte vir die sabbat?
- Geen werk deur niemand nie – Ex 20:9-11, Lev 23:3 ev
- Doodstraf vir Sabbatsoortreders – Ex 31:14&15
- Geen vuurmaak – Ex 35:3
- Brandoffers, Spysoffers en Drankoffers moet elke Sabbat gebring word – Num 28:9
c. UITSONDERINGS?
·
Waar word die voorskrifte opgehef vir die moderne samelewing? · Waar kry jy uitsondering op hierdie voorskrifte?
Indien jy die Sabbat wil hou moet jy dit presies volgens die woord
van die Here God hou. Dit doen die SDA nie
Die SDA leer dat wanneer jy sterf jy in ‘n
“sieleslaap” ingaan en van niks bewus is nie, volgens hulle verstaan van
Prediker 9:5 en 12:7. Die dooies bly so
tot by Jesus se wederkoms, vir gelowiges
en tot by die laaste oordeel vir die ongelowiges. Dit is duidelik
styding met Jesus se lering rakende Lasarus en die rykman.
3.
DIE OORBLYFSEL VAN DIE KERK (REMANT CHURCH)
Die SDA beskou hulself as die oorblyfsel van
die ware kerk tydens die eindtyd. Een van die 12 beloftes wat ‘n doopkandidaat
moet aflê is die volgende:
·
13. Do you believe that the
Seventh-day Adventist Church is the remnant church of Bible prophecy, Rev.
12:17, and that people of every nation, race, and language are invited and
accepted into its fellowship? Do you desire to be a member of this local
congregation of the world church?
4.
INVESTIGATIVE JUDEGMENT
Terug na die stelling in die begin, rakende
die verklaring dat die wederkoms van Jesus nie op 22 Oktober 1844 plaasgevind
het nie. Jesus het die Allerheiligste ingegaan en met sy “Investigative
Judgment” begin volgens Ellen White
·
"The righteous dead will not be
raised until after the judgment at which they are counted worthy of the
resurrection of life. ... As the books of record are opened in the judgment,
the lives of all who have believed on Jesus come in review before God. ...
every name is mentioned, every case closely investigated. Names are accepted,
names rejected. When any have sins remaining upon the books of record,
unrepented of and unforgiven, their names will be blotted out of the book of
life, and the record of their good deeds will be erased from the book of God's
remembrance. ... all who would have their names retained in the book of
life should now, in the few remaining days of their probation, afflict their
souls before God by sorrow for sin and true repentance ... the work of
preparation is an individual work. We are not saved in groups. The purity and
devotion of one will not offset the want of these qualities in another"
(Ellen G. White, The Great Controversy,
pp. 425, 431).
Hierdie
lering was reeds deur Hiram Edson, F.B. Hahn, and O.R.L. Crosier verkondig
5.
VERNIETIGING IN DIE HEL (ANNIHILAHTION IN HELL)
Die SDA, net soos die Jehova’s Getuies leer
dat die ongelowiges in die hel vernietig gaan word.
Die gelowiges sal vir ewig op die nuwe aarde
woon en die ongelowiges gaan deur die vuur in die hel totaal vernietig word,
dus ophou bestaan.
Die Skrif veral in Openbaring leer die
teenoorgestelde
Die SDA handhaaf die leringe van die OT, veral
die in Levitikus opgeteken, rakende die voedsel soorte wat ge-eet mag word
aldan nie. Die eet van varkvleis bv is verbode.
Baie van die SDA lede handhaaf dan ook ‘n
vegitariese dieet
7. ELLEN WHITE AS PROFEET
Die SDA handhaaf die gawe van profesie as ‘n gawe van die Heilige Gees, op so ‘n wyse dat Ellen G. White (1827-1915), as profeet beskou word en dat haar openbarings en lering deeglik bestudeer word.
Maar let op ‘n paar van haar openbarings, profesieë en leringe:
a. Vermenging van mens en diere wat nuwe spesies
en rasse tot gevolg het
·
"Every species of animal which God had created were preserved
in the ark. The confused species which God did not create, which were the
result of amalgamation, were destroyed by the flood. Since the flood there has
been amalgamation of man and beast, as may be seen in the almost endless
varieties of species of animals, and in certain races of men. (E.G.White - Spiritual Gifts. Volume 3 Page
64 10. The Flood)
b.
Bewoners op ander planete (D Anderson skryf die volgende)
·
Those "Tall People" of Jupiter! In 1846 Mrs.
White had a "vision" of the solar system. Mrs. Truesdail, a dedicated
and sincere Adventist, was present during the vision. She describes how Mrs.
White saw a "tall, majestic people" living on either Jupiter or
Saturn:
·
"Sister White was in very feeble
health, and while prayers were offered in her behalf, the Spirit of God rested
upon us. We soon noticed that she was insensible to earthly things. This was
her first view of the planetary world. After
counting aloud the moons of Jupiter, and soon after those of Saturn, she gave a
beautiful description of the rings of the latter. She then said, 'The
inhabitants are a tall, majestic people, so unlike the inhabitants of earth.
Sin has never entered here.”
·
Mrs. White not only claimed that her
writings are the "testimony of Jesus" and the "spirit of
prophecy" referred to in Rev. 12:17 and Rev. 19:10, but she firmly held
that she and her followers are the 144,000 of Rev. 7:1-4 and Rev. 14:5,
although their present adult membership is over 150,000.
Vele ander kan genoem word, maar ek volstaan
DIE WARE EVANGELIE VAN
JESUS CHRISTUS - OPSOMMEND
ROM 3:23 - Almal het gesondig, ook jy.ROM 6:23 - Die ewige lewe is 'n vryegawe van God, ook vir jou.
ROM
5:8 - Omdat Jesus ons liefhet, het Hy aan die kruisgesterf en die prys vir ons
sonde betaal.
KOPIEREG EN REGSTELLINGS:
ROM
10:9-10 - Glo met jou hart in Jesus en dat God Hom uit die dode opgewek het en
bely dit met jou mond.
ROM
10:13- Vra die Here God om jou te red en Hy sal.
- Ons is nie bewus van enige kopiereg op inligting gebruik in hierdie
blog nie. Indien u oor inligting beskik verwittig ons asb.
- Indien daar enige regstellings op inligting in hierdie blog nodig is, verwittig ons asb.
8.
DIE PERSOON VAN CHRISTUS
a. Jesus word gesien as God, maar tog leer
hulle ook die volgende in die “Clear
Word Bible”.
b. Kom ons vergelyk Jude 1:9 in die CWB met die in die King James
KJB - "Yet Michael the archangel, when contending with the devil he
disputed about the body of Moses, durst not bring against him a railing
accusation, but said, The Lord rebuke thee."
CWB - "In
contrast to these ungodly men is the Lord Jesus Christ, also called Michael,
the archangel in charge of the entire angelic host. When He was challenged by
Satan about His intentions to resurrect Moses, He didn't come against Satan
with a blistering attack nor did he belittle him. He simply said, 'God rejects
your claim to his body.'"
Jesus die engel Michael? Die lering stem ooreen
met die van die Russeliete (Jehovas Getuies)
ANDER BRONNE WAT GERAADPLEEG KAN WORD
Books Exposing
Seventh-day Adventism
- Beware This Cult by Dr. Gregory Hunt
- Cast Out for the Cross of Christ by Elder Albion Ballenger
- Ellen G. White - the Myth and the Truth by Asmund Kaspersen
- Life of Mrs. E.G. White Seventh-day Adventist Prophet by D.M. Canright
- National Sunday Law: Fact or Fiction by Dirk Anderson
- The White Lie by Elder Walter Rea
- Visions of E.G. White Not of God by Elders Snook & Brinkerhoff
Boeke beskikbaar by VALORE BOOKS
·
History of the Origin and Progress of Seventh-Day Adventists
by Olsen, Mahlon E ISBN: 9780404084233
·
Tell It to the World: The Story of Seventh-Day Adventistsby Maxwell, C. Mervyn, Kwiek, RonISBN: 9780816313907
·
Are Seventh-Day Adventists False Prophets? A Former Insider
Speaks Out by Slattery, Wallace D.ISBN: 9780875524450
WEB BLADSYE RAKENDE DIE SDA
DIE WARE EVANGELIE VAN
JESUS CHRISTUS - OPSOMMEND
ROM 3:23 - Almal het gesondig, ook jy.
ROM 6:23 - Die ewige lewe is 'n vryegawe van God, ook vir jou.
ROM
5:8 - Omdat Jesus ons liefhet, het Hy aan die kruisgesterf en die prys vir ons
sonde betaal.
ROM
10:9-10 - Glo met jou hart in Jesus en dat God Hom uit die dode opgewek het en
bely dit met jou mond.
No comments:
Post a Comment