Mense wat vasgevang is in die leer van die Jehova Getuies (Watch Tower and Tract Soceity) is net soos ander mense wat nog nie die reddende genade van Jesus Christus ervaar het nie. Hulle moet nie beskou word as 'n vyand wat vermy moet word nie, maar eerder as verlore mense oppad na 'n ewige verdoemenis. Dit is die verantwoordelikheid en voorreg van elke gelowige om alle mense van die reddende genade van Christus te vertel.
1. Die Watch Tower organisasie kan nie lieg
nie.
2. Die Watch Tower organisasie alleen beskik
oor die waarheid.
3. Die Kerke op aarde is almal deel van
Babilon.
4. Die Bybel (die waaroor die Christelike
kerk beskik) is foutiewelik vertaal.
AGTERGROND
ENKELE LEERSTELLINGE
2.
Slegs 144,000 mense kan hemel toe gaan.
3.
Die ander getroue getuies sal vir ewig op Paradys aarde leef.
4.
Hulle verwerp verlossing opgrond van Jesus se dood as versoeningsoffer vir die
mens se sonde.
5.
Verlossing moet verdien word.
6.
Hulle verwerp weergeboorte volgens die Skrif.
7.
Die Heilige Gees is slegs 'n krag (soos elektrisiteit) en nie Persoon nie.
8.
Jesus is die engel Gabriël wat mens geword het en weer engel geword het
ANDER BRONNE WAT GELEES KAN WORD
·
CHRISTIANS
AWAKE -
William J Schnell, Grand Rapids, Michigan 1963.
·
JEHOVA'S
WITNESSES' ERRORS EXPOSED - William J Schnell, Grand Rapids, Michigan,
1982.
·
DIE
KETTERY VAN DIE JEHOVASGETUIES - Ds. E A
GAUM, N G Kerk uitgewers,1977.
·
WATCHMAN
EXPOSITOR (Exposing the Cults) P O Box
7681, Columbus, GA 31908
HOE OM TE GETUIGTEENOOR SG JEHOVASGETUIES
1. Die Profetiese
benadering.
2. Die Leerstellige
benadering.
3. Die Evangeliese
benadering.
Die volgende moet
egter altyd onthou word:
·
Wanneer
u die vertroue van 'n persoon in sy eie organisasie geskok het sal hy nie
maklik by 'n gemeente aansluit nie, 'n lang pad sal dus saam met so 'n persoon
gestap moet word.
·
Wanneer
'n Getuie begin twyfel sal hy dit met niemand deel nie, veral nie met ander
Jehovasgetuies nie, want hulle leef in 'n atmosfeer van vrees, al ontken
sommige dit.
·
Probeer
om by geleentheid 'n persoon alleen te kry om met hom of haar te gesels.
·
Onthou
om niks in eie krag te probeer vermag nie, maar soek altyd die aangesig van
God, voordat u met enige Jehovasgetuie gaan deel.
·
Moet
nooit die persoon aanval nie, hy of sy is 'n slagoffer van dwaling.
·
Skaar
jouself aan die persoon se kant en doen 'n objektiewe studie saam met hom/haar.
·
Onthou
hierdie mense het nooit geleer om die Bybel objektief te studeer nie, maar het
dit deur die bril van die Jehovasgetuies literatuur gedoen.
DIE PROFETIESE BENADERING
a.
Watch Tower 1/4/72 p 197
b.
Watch Tower 1/10/82 p 26&27
c.
Watch Tower 1/4/72 p 38
6.Indien
hulle sou sê dat die "Watchtower" nie vals is nie, want hulle het
hulle foute erken, sê dan "Wat anders kan 'n valse Profeet aan sy
volgelinge sê.
6. Begin en wys
hom/haar op die volgende uittreksels uit Jehovasgetuies publikasies:
·
"Prophecy"
- 1929 p 64&65 - Christus het in die geheim terug gekeer na
die aarde in 1874.
·
VIEW
FROM THE TOWER - 15 Julie 1894 - Die 6,000 jaar vanaf Adam is verby en dit is
die begin van die sewende duisend jaar (Vrederyk waar Christus regeer)
·
ZION'S
WATCH TOWER - 15 Januarie 1892 - Die
Slag van Armageddon verskuif nou vanaf 1874 na 1914. Die Skrif wys die datum
uit as Oktober 1914, volgens die Organisasie.
·
"The
Time is at Hand" - 1911 p 101 - Die "Slag van God" eindig in
1914 en die aarde se heersers word "onttroon".
·
"Thy
Kingdom Come" - 1891 p 153 - In 1914 sal Christendom totniet gaan.
·
"Pastor
Russell's Sermons" - 1917 p 676 - Wêreldoorlog 1 is die begin van
Armageddon.
·
"The
Finished Mystery" - 1917 p 485 -
1918 sal die Christendom vernietig word.
·
"Light"
Book One - 1930 p194 - Die erkenning dat die 1914 voorspelling 'n false
profesie was.
·
"Millions
Now Living Will Never Die" - 1920
p89&90 - Abraham, Isak en Jacob sal in 1925 terugkeer
na die aarde.
·
"Jehovah's
Witnesses In The Divine Purpose" - 1959
p252 - Die tyd vir die "Prinse" om te
verskyn.
·
"The
Way To Paradise" - 1924
p224 - In 1925 gaan 'n groot aantal profete bv.
Abel, Henog, Abraham, ens. ontwaak.
·
"The
New World " - 1942
p104&130 - Job en ander profete gaan terugkeer, 'n huis
in San Diego, California genaamd "Beth-Sarim" is vir die doel
aangekoop.
·
"CONSOLATION" - 27 Mei 1942 - Die huis is in trust en die
profete het nog nie opgedaag nie.
·
"Golden
Age" 19 Maart 1930 - Die trust (van die huis) is in die naam van
die WATCH TOWER AND BIBLE AND TRACT SOCEITY.
·
"Vindication"
- 1931 p146&147 - Daar
word erken dat die voorspellings van 1914, 1918 en 1925 het nie waar uit gekom
nie, maar Armageddon is net om die draai.
·
"Vindication" Book One
- 1931 p 338&339 - Datum
vasstelling was verkeerd, ons het geleer om nie weer datums vas te stel nie.
·
"The
Messenger" - 1/9/1940
p6 - Armageddon is net om die draai.
·
"The
Watchtower" - 15/9/41 p 288
- Ons is in die laaste maande voor Armageddon.
·
"Let
God be True" - 1946 p166 - Armageddon is naby.
·
"Paradise
Restored To Mankind" - 1972 p
353/4 -
'n Getuienis uit hulle eie mond, teen hulleself. Jehova sal die valse profete se voorspellings
nie laat waar word nie.
·
"Laat God Waaragtig Wees" - 1952 Herdruk 1956 p174
- Armageddon is naby en direk
daarna sal die 1,000 jarige vrederyk volg.
·
"Life
Everlasting In Freedom Of The Sons Of God" - 1966 p29
- 'n Nuwe datum vir die aanbreek
van die 1,000 jarige vrederyk - 1975.
·
"AWAKE" - 8/10/68
p14 - In die herfs van 1975 sal die 1,000 jarige
vrederyk aanbreek.
·
Slegs
90 maande is oor voor die 1,000 jarige vrederyk aanbreek.
·
"The
Watchtower" - 1 Mei 1968 - Die "datum" is Herfs 1975, want
Adam en Eva is in dieselfde jaar geskep.
·
"Kingdom
Ministry" - 6/69 p
3 -
Give up your career. Rede die
vrederyk is naby
·
"Kingdom Ministry" - 5/74
p3 - Kort tyd voor die wêreld se einde .
·
"The Watchtower" - 1
Mei 1975 - Nie meer so seker oor die "datum"
nie, miskien is Adam en Eva nie in dieselfde jaar geskep nie.
·
"Paradise Restored To Mankind - By
Theocracy" - 1972
p353/4 - Hoekom kom hulle voorspellings nie waar nie
? Die Watchtower gee self die antwoord.
·
"Zion's
Watch Tower" - Februarie 1881 p3 /
p188 -
"As ons God volg sal hierdie dinge nie gebeur het nie." Nuwe Lig kan die ou Lig nie vervang nie, maar
net byvoeg.
DIE WARE EVANGELIE VAN JESUS CHRISTUS - OPSOMMEND
ROM 3:23 - Almal het gesondig, ook jy.
ROM 6:23 - Die ewigelewe is 'n vryegawe van God, ook vir jou.ROM 5:8 - Omdat Jesus ons liefhet, het Hyaan die kruisgesterf en die prys vir ons sonde betaal.
ROM 10:9-10 - Glo met jou hart in Jesus en dat God Homuit die dode opgewek het en bely dit met jou mond.
ROM 10:13- Vra die Here God om jou te red en Hy sal.
KOPIEREG EN REGSTELLINGS:
- Ons is nie bewus van enige kopiereg op inligting gebruik in hierdie blog nie. Indien u oor inligting beskik verwittig ons asb.
- Indien daar enige regstellings op inligting in hierdie blog nodig is, verwittig ons asb.
Dankie vir die waardevolle inligting.Ek is oortuig die JG is vals profete enis 'n sekte. Ek glo ook nie hulle kan hulself christene noem nie. Nog inligting sal opreg waardeer word, ek het familie wat afgedwaal het.
ReplyDeleten JG het eendag vir my kom kuier hy sy vrou en kind ek het hom ingenooi was glad nie lelik nie toe hy sy goet uithaal om my tewys sy kerk is reg ek het hom vriedelik gestop en gevra om my bybel tegebruik want as jy vir my wil wys jou kerk is reg wys dit uit my bybel het die 1953 druk gebruik vir my is toe gese hy kannie afrikaans lees nie ek gee hom toe n engelse bybel net daar het die gesprek gestop hulle is toe weg n ander een het ook met my gesels toe vra ek hom net een vraag gevra as jy se jy is n getuie van Johowa vertel my hoe Hy lyk hy kon nie want ons mens het God nog nie gesien nie maar sal eendag wanneer ons nie meer deel is van die aarde nie
ReplyDeleteVra hulle maar om saam met jou die King James vertaling te gebriuk. Hulle kan nie weier nie, op 'n stadium wat dei King James vertaling op hul drukpers gedruk, seker maar vir finansiële voordeel. Moet n0oit hulle new world translation gebruik nie. Die vorige New worls translation en die huidige verskil ook van mekaar. In die vorige is daar verse wat daarop dui dat Jesus God is, dit is toe met die nuwe een verwyder.
ReplyDeleteJammer vir die tik foute
ReplyDelete