Monday 18 July 2016

JUDAISME





JUDAISME

(Die “Terug na Hebreeuse Wortels” Beweging)
 

A. Daar is ‘n beweging aan die gang in die Christelike kerk, waarvolgens gelowiges moet terugkeer na Joodse gebruike, terug na die Joodse wortels.

·         Die leringe in die Skrif veral by monde van Paulus word geignoreer of her-interpreteer.

·         Die gebeure tydens die kerkvergadering in Handelinge hoofstuk 15 word geignoreer

·         Daar word gepoog om Christene weer “Jode” te maak, met ‘n Christelik voorkoms (Joodse-Christelik)

 B. Die beweging word na verwys as:

·         Die “Hebraic Roots Movement”

·         “Mesiannic Renewed Judaism”

·         “ Sacred Name Movement”

C. Daar word terug gekeer na gebruike soos:

·         Onderhouding van die Sabbat

·         Die besnydenis

·         Die dra van die taliet

·         Joodse feeste, bv die Loofhutte fees

·         Joodse dieet, onthou van varkvlies, skulpvis, ensomeer

·         Joodse danse en liedere

·         Die blaas van die Shofar

·         Die gebruik van die Hebreeuse name vir die Here God en vir Jesus – Yahweh, YHWH, Messiah

 D. Sake van belang is oa:

·         Groot klem word gelê op wonderwerke

·         Die terugkeer na die dae van Elia leringe word na gevolg

·         Lering oor die sewe dope

·         Spesiale openbaringe soos in die OT is ook belangrik

 E. Hulle beskou die “Grand Stategy” van JHWH terug na die Hebreeuse wortels in  drie fases:

·         Protestantisme – Die eerste hervorming

·         Pentakostalisme – Die tweede hervorming

·         “Return to the Ancient Paths” – Die Derde Hervorming
 
F. Dit blyk dat die Torah belangriker as die Nuwe Testament is.

 Bronne wat geraadpleeg kan word

·         http://www.hrti.co.za



·         http://www.hebrewroots.ca/

·         http://fortheloveofhistruth.com/2012/02/25/the-dangers-of-the-hebrew-roots-movement-the-sacred-name-movement/
 
DIE WARE EVANGELIE VAN JESUS CHRISTUS - OPSOMMEND  

ROM 3:23 - Almal het gesondig, ook jy.                    
ROM 6:23 - Die ewige lewe is 'n vryegawe van God, ook vir jou.
ROM 5:8 - Omdat Jesus ons liefhet, het Hy aan die kruisgesterf en die prys vir ons sonde betaal.
ROM 10:9-10 - Glo met jou hart in Jesus en dat God Hom uit die dode opgewek het en bely dit met jou mond.
ROM 10:13- Vra die Here God om jou te red en Hy sal.
 
KOPIEREG EN REGSTELLINGS:
  • Ons is nie bewus van enige kopiereg op inligting gebruik in hierdie blog nie. Indien u oor inligting beskik verwittig ons asb.
  • Indien daar enige regstellings op inligting in hierdie blog nodig is, verwittig ons asb.

 

 

No comments:

Post a Comment