Monday 18 July 2016

BOEDDHISME


BOEDDHISME

(‘n Stesel van moraliteit)

 
A. Boedhiste glo in “her-geboortes”(Reinkrinasie)
B. Boedhiste klassifiseer hulself in Theravada of  Mahayana

·         Beide aanvaar die Boedha  as hulle leermeester.

·         Beide aanvaar die Middel weg, “Dependent origination, die Vier “Noble Truths, die “Noble Eightfold Path” en die “Three marks of existence.”

·         Beide aanvaar  dat lede van die laity” en die uit die sangha kan die pad van verligting navolg (bodhi).

·         Beide aanvaar Boedha status as die hoogste vlak wat bereik kan word.

 
 C. Elke  her-geboorte vind plaas binne een van vyf realms volgens die Theravadins, of ses volgens ander skole

1. Naraka wesens: hulle lewe in een van die baie Narakas (Helle);
 
2. Preta: soms deel hulle spasie met mense, maar is onsigbaar vir die meeste mense, een van die belangrike tipes hier  is die” hongergeeste”
 
3. Diere: hulle deel spasie met mense, maar word as ‘n ander lewensvorm beskou;
 
4.  Mense: een van die realms van “her-geboorte” waarin die bereiking van Nirvana moontlik is.
 
5. Asuras: veranderd in laervlak “gode”, demone, titans, antigode; die Theravāda (Mahavihara) tradisie erken dit nie as ‘n aparte realme nie
 
6.  Devas insluitende die Brahmas: veranderd in gode, “deities”, geeste, engele, of word onveranderd gelaat
 
 
D. Die bogenoemde word verder verdeel in 31 vlakke van bestaan. “Her-geboortes” in hoër hemele, bekend as die” Śuddhāvāsa Wêrelde” of  “Suiwer  Abodes”, kan slegs bereik word deur ‘n ervare Boedhiste praktiseerders bekend as anāgāmis (non-returners). “Her-geboortes” in die arupa-dhatu (Vormlose realms) kan bereik word slegs duer hulle wat op die  arūpajhānas vlak kan mediteer, die hoogste vlak van meditasie.

E. Daar is ook ander groepe soos die Zen

 Verskille tussen Boedhisme en Christene

CHRISTENE                                                                    BOEDDHISTE

GOD
 
Alomteenwoordige en Almatige God                                    Daar bestaan geen Persoonlike
(Job 42:2, Ps 115:3, Matt 19:26)                                             God nie.

   JESUS CHRISTUS

 Die unieke Seun van God, wat aan die kruis                                      'n Goeie leermeester, minder
vir die mens se sonde gesterf het. (Matt 14:33,                                  belangrik as Boedha.
16:16, Joh 1:34, 9:35-37, 1 Kor 15:3, Rom 5:6-8)

 
SONDE 

Enige gedagte, daad of ongehoorsaamheid                                        Enige iets wat die vooruitgang 
aan die wil van God. Die mens is geestelik                                       van die mens verhinder.
dood in sonde. (Rom 3:10, 23; 5:12, Ef 2:1)

 VERLOSSING 

Slegs deur Jesus Christus. (Hand 4:12,                                               Deur selfpoging alleenlik.
Tit 3:5, Ef 2:8-10)                                                                               'n Goeie lewe lei

WEB BLADSYE OM TE BESOEK




 DIE WARE EVANGELIE VAN JESUS CHRISTUS - OPSOMMEND  
ROM 3:23 - Almal het gesondig, ook jy.                           
ROM 6:23 - Die ewige lewe is 'n vryegawe van God, ook vir jou.
ROM 5:8 - Omdat Jesus ons liefhet, het Hy aan die kruisgesterf en die prys vir ons sonde betaal.
ROM 10:9-10 - Glo met jou hart in Jesus en dat God Hom uit die dode opgewek het en bely dit met jou mond.
ROM 10:13- Vra die Here God om jou te red en Hy sal.
 

KOPIEREG EN REGSTELLINGS:
  • Ons is nie bewus van enige kopiereg op inligting gebruik in hierdie blog nie. Indien u oor inligting beskik verwittig ons asb.
  • Indien daar enige regstellings op inligting in hierdie blog nodig is, verwittig ons asb.


 

No comments:

Post a Comment